By clicking “Accept All Cookies”, you agree to the storing of cookies on your device to enhance site navigation, analyze site usage, and assist in our marketing efforts. View our Privacy Policy for more information.
ABOUT MADELIEF CENTRE
Madelief Sentrum is in die hartjie van Pretoria-Noord geleë en maklik toeganklik vir inwoners in Rietfontein, Villieria, Wonderboom en Pretoria Sentraal. Met die Onderstepoort Privaat Natuurreservaat wat slegs 7,6 km vanaf die sentrum is, word hierdie geriefsentrum ten volle geniet deur die plaaslike inwoners. Madelief Sentrum word geanker deur Pick ’n Pay en Arrie Nel Apteek. Die sentrum is naby baie skole geleë, insluitend Hoërskool Gerrit Maritz wat slegs 500m weg is en Hoërskool Pretoria Noord is 2.9km weg.
© Madelief Shopping Centre 2022